Lamentations 3:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het my weë toegesluit met gekapte klip, Hy het my paaie krom gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy pak my pad toe met klippe, Hy laat my ompaaie loop.
Afrikaans 1933/1953 Hy het my weë toegemuur met gekapte klip, my paaie onbegaanbaar gemaak.
Afrikaans 1983 Hy het my pad met klip toegebou, vir my geen uitkomplek gelaat nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met gekapte klip het Hy my pad toegebou, Hy het my paaie laat kronkel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het my pad toegebou met klippe, Hy het my op 'n ander pad laat loop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy maak my paaie met groot klippe toe sodat ek langs ompaaie moet loop.