Lamentations 3:66 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vervolg en vernietig hulle in toorn onder die hemel van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vervolg hulle in u woede. Roei hulle uit van die aarde af. |
| Afrikaans 1933/1953 | U sal hulle in toorn vervolg en hulle verdelg van onder die hemel van die HERE uit. |
| Afrikaans 1983 | agtervolg hulle in u toorn en verdelg hulle, weg onder u hemel uit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U sal hulle in toorn vervolg en hulle uitroei onder die hemel van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet kwaad bly vir hulle, U moet hulle jaag en U moet hulle doodmaak. Daar moet niks van hulle oorbly onder die hemel van die Here nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sit hulle agterna met u woede en roei hulle heeltemal uit op die aarde. |