Lamentations 3:62 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die lippe van die wat teen my opgestaan het, en hulle plan teen my die hele dag.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sit heeldag en sleg praat oor my.
Afrikaans 1933/1953 die lippe van my teëstanders en hulle bedenksels die hele dag teen my.
Afrikaans 1983 hoe hulle heeldag oor my praat en spot.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) alles wat oor my teenstanders se lippe kom, en hulle geskinder oor my die hele dag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U weet hoe my vyande teen my praat, hulle fluister die hele dag oor my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle wat teen my gekant is, sit heeldag en sleg praat oor my.