Lamentations 3:60 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het al hulle wraak en al hulle verbeelding teen My gesien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het gesien watter planne hulle teen my smee. |
| Afrikaans 1933/1953 | U sien al hulle wraaksug, al hulle planne teen my. |
| Afrikaans 1983 | U sien hoe hulle my haat, hoe hulle teen my saamspan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het al hulle wraakgierigheid gesien, al hulle planne vir my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het alles gesien wat hulle met my wou doen. U weet van hulle planne teen my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U sien tog al die plannetjies wat hulle maak om my terug te kry. |