Lamentations 3:54 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waters het oor my kop gevloei; toe sê ek: Ek is uitgeroei.
Afrikaans (NLV) 2011 Waters het oor my kop gegaan en ek het gedink: “Dit is verby met my.”
Afrikaans 1933/1953 Water het oor my hoof gestroom, ek het gesê: Dit is klaar met my!
Afrikaans 1983 die water het tot by my kop gestyg, ek het gedink dit is klaar met my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die water het tot oor my kop gestyg en ek het gedink ek is verlore.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die water het oor my kop gespoel, ek het gedink ek sal nie uitkom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die water het oor my kop gegaan en ek het gedink: Nou is dit verby met my.