Lamentations 3:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Totdat die HERE afkyk en uit die hemel aanskou.
Afrikaans (NLV) 2011 voordat die Here my van bo af raaksien nie.
Afrikaans 1933/1953 totdat die HERE uit die hemel neersien en aanskou.
Afrikaans 1983 totdat die Here uit die hemel afkyk en dit raaksien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) totdat die Here uit die hemel neerkyk en dit sien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal aanhou huil totdat die Here uit die hemel afkyk en sien wat gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) totdat die Here afkyk uit die hemel en my raaksien.