Lamentations 3:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My oog druppel af en hou nie op sonder enige onderbreking nie,
Afrikaans (NLV) 2011 Ek huil onophoudelik. Dit sal nie ophou
Afrikaans 1933/1953 Ajin. My oog vloei rusteloos weg sonder ophou,
Afrikaans 1983 My trane sal aanhou vloei, dit sal nie ophou nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sonder onderbreking, sonder einde, bly my trane loop,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My trane sal aanhou vloei, dit sal nie ophou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal aanhou huil, ek sal nie ophou nie