Lamentations 3:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons het oortree en in opstand gekom; U het nie vergewe nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ons was opstandig teen U en het nie na U geluister nie. U het ons nie vergewe nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons het oortree en ons was wederstrewig -- U het nie vergewe nie. |
| Afrikaans 1983 | “Ons het sonde gedoen en was opstandig; U het nie vergewe nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons het oortree; ons was opstandig. U het ons nie vergewe nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het sonde gedoen, ons was opstandig teen U, en U het ons nie vergewe nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Here, U kan ons nie vergewe nie, want ons was hardkoppig en opstandig teenoor U. |