Lamentations 3:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat ons ons weë deursoek en beproef, en ons bekeer ons weer tot die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat ons eerder gaan kyk na wat ons gedoen het en daaroor nadink sodat ons kan omdraai na die Here toe.
Afrikaans 1933/1953 Noen. Laat ons ons weë naspeur en deursoek en ons tot die HERE bekeer;
Afrikaans 1983 Laat ons ons doen en late deeglik ondersoek en ons tot die Here bekeer,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat ons ons handelswyse ondersoek en toets, en laat ons na die Here terugkeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons moet goed kyk hoe ons lewe, ons moet baie goed dink daaroor, en ons moet terugkom na die Here toe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom ons gaan kyk hoe ons pad geloop het en dink ’n bietjie na oor wat ons gedoen het. Dan kan ons omdraai na die Here toe.