Lamentations 3:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Uit die mond van die Allerhoogste kom nie kwaad en goed nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Is dit nie die Allerhoogste wat een mens help en ’n ander vernietig nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan uit die mond van die Allerhoogste nie kwaad sowel as goed nie? |
| Afrikaans 1983 | Is dit nie op bevel van die Allerhoogste dat die kwaad sowel as die goeie te voorskyn kom nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kom sowel die goeie as die slegte nie uit die mond van die Allerhoogste nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die Hoogste God dit sê, dan gebeur daar dinge, goed of sleg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom die slegte en die goeie dinge nie maar alles van God daar bo nie? |