Lamentations 3:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Om al die gevangenes van die aarde onder sy voete te verbrysel, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die leiers van sy volk het gevangenes mishandel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Lamed. Dat hulle al die gevangenes van die aarde onder hul voete vertrap, |
| Afrikaans 1983 | Dat al die gevangenes in die land mishandel word, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dat al die gevangenes van die aarde vertrap word; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sien wanneer mense slegte dinge doen aan die gevangenes in die land, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sien dit raak as gevangenes mishandel word. |