Lamentations 3:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarlik, hy het hom teen my gedraai; hy draai die hele dag sy hand teen my.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het teen my gedraai. Sy hand is dag en nag teen my.
Afrikaans 1933/1953 Ja, altyd weer draai Hy die hele dag sy hand teen my.
Afrikaans 1983 Vir my stoot Hy gedurig weg, dag na dag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, Hy het sy hand teen my gelig, telkens weer, die hele dag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is net vir my wat Hy aanhou slaan, elke dag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het nie opgehou om my te slaan nie.