Lamentations 3:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy steek sy mond in die stof; indien wel, kan daar hoop wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar is hoop vir jou as jy stilbly.
Afrikaans 1933/1953 Laat hy sy mond in die stof steek -- miskien is daar hoop!
Afrikaans 1983 laat hy hom diep verootmoedig — miskien is daar hoop —
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy moet maar sy gesig in die stof hou; miskien is daar hoop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is goed wanneer iemand met sy gesig op die grond moet lê. Miskien kan hy hoop dat iets goed sal gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is vir hom nog hoop as hy tjoepstil bly.