Lamentations 3:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is goed dat 'n mens op die verlossing van die HERE hoop en stil wag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is goed om geduldig te wag totdat die Here ons red. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | dit is goed om geduldig te wag op die hulp van die Here; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Goed is dit om stil te hoop op die verlossing van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is goed om stil te bly en te glo dat die Here jou sal red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is goed om geduldig te wag vir die Here om ons te red. |