Lamentations 3:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE is my deel, spreek my siel; daarom sal ek op hom hoop.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sê vir myself: “My lewe behoort aan die Here. Daarom vertrou ek op Hom.”
Afrikaans 1933/1953 Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.
Afrikaans 1983 Ek sê vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My erfdeel is die Here, sê ek; daarom hoop ek op Hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sê: Die Here is alles wat ek het, daarom sal ek aanhou hoop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sê vir myself: “Ek vertrou die Here, want Hy gee vir my lewe.”