Lamentations 3:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle is elke môre nuut: groot is u trou.
Afrikaans (NLV) 2011 Op u ontferming kan ’n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut.
Afrikaans 1933/1953 hulle is elke môre nuut; u trou is groot.
Afrikaans 1983 dit is elke môre nuut. U trou is groot.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is elke oggend weer nuut – groot is u getrouheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U doen dit elke nuwe oggend, U bly altyd dieselfde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Mens kan altyd op U vertrou. Elke oggend is U maar weer daar.