Lamentations 3:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is uit die barmhartighede van die HERE dat ons nie verteer is nie, omdat sy medelye nie ophou nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Deur die Here se troue liefde is ons nie doodgemaak nie. Hy hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie;
Afrikaans 1983 deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is deur die troue liefde van die Here dat ons nie omgekom het nie, ja, sy ontferming ken geen einde nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here doen altyd wat Hy belowe het, Hy is altyd jammer vir mense wat swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die Here hou nooit op om vir ons om te gee nie. Hy bly getrou. Sy liefde het ons gespaar. Hy het gekeer dat ons heeltemal uitgewis is.