Lamentations 3:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit herinner ek my in gedagte, daarom hoop ek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tog is daar een ding waarop ek kan reken en waarop ek altyd sal hoop: |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek hoop: |
| Afrikaans 1983 | Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dít roep ek in herinnering, daarom het ek hoop: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Een ding weet ek, en dit is seker, en daarom sal ek aanhou hoop: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar daar is een ding wat my weer hoop laat kry: |