Lamentations 3:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My siel dink nog aan hulle en is in my verneder.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal nooit ooit vergeet van hierdie slegte tyd nie.
Afrikaans 1933/1953 As my siel terdeë daaraan dink, buig hy hom neer in my.
Afrikaans 1983 as ek daaroor nadink, draai my gedagtes vas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer ek diep daaroor nadink, raak ek terneergedruk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer ek daaraan dink en dink, dan word ek moedeloos.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My hart krimp inmekaar wanneer ek so oor alles dink.