Lamentations 3:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het my gelei en my in die duisternis gebring, maar nie in die lig nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het my na ’n plek gejaag waar daar geen lig is nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | My het Hy gelei en laat wandel in duisternis sonder lig. |
| Afrikaans 1983 | Hy het my die donker in gejaag, my laat loop op 'n pad sonder lig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het my gedryf, my in die donker laat loop, sonder lig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gevoel Hy jaag my en Hy bring my in 'n donker plek waar daar nie lig is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het my weggejaag na ’n baie donker plek toe. |