Lamentations 3:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het gesê: My krag en my hoop is vergaan van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek roep uit: “Ek beteken niks. Ek verwag niks meer van die Here nie.”
Afrikaans 1933/1953 Ja, ek het gesê: My roem het vergaan en my hoop op die HERE.
Afrikaans 1983 Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het gesê: My toekoms en my hoop op die Here het verdwyn.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En ek sê: Ek twyfel oor alles, ek hoop nie meer dat die Here my sal my help nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al my vertroue is weg. Ek verwag niks meer van die Here nie.