Lamentations 3:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het ook my tande met gruisklippe gebreek, my met as bedek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy laat my klippe kou. Hy trap my weg in die grond. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wau. En Hy het my die tande op gruisklippertjies laat stukkend byt, my in die as neergedruk. |
| Afrikaans 1983 | Hy het my gruisklip laat kou, my in die grond getrap. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het my tande op gruis laat afslyt; Hy het my in die as vertrap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het my klippies laat kou, sodat my tande gebreek het. Hy het my plat getrap op 'n ashoop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het my in die grond in getrap. Ek het geval en my tande teen die klippe gebreek. |