Lamentations 3:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het my met bitterheid vervul, Hy het my dronk gemaak van als. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het my vol gemaak met bitter dinge. Hy laat my bitterheid drink. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het my met bitter kruie versadig, my genoeg wilde-als laat drink. |
| Afrikaans 1983 | Hy het my bitter dinge laat sluk, die lewe vir my galbitter gemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met bitter kruie het Hy my versadig, my in oormaat wildeals laat drink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het my lewe baie moeilik en bitter gemaak, dit was soos wanneer ek wilde-als geëet het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy laat my bitter dinge sluk tot ek nie meer kan nie. Hy maak dit galbitter vir my. |