Lamentations 3:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek was 'n bespotting vir my hele volk; en hulle lied die hele dag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My eie mense lag vir my. Hulle sing heeldag spotliedjies oor my. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het 'n belagging geword vir my hele volk, hulle spotlied die hele dag. |
| Afrikaans 1983 | Ek word uitgelag deur my hele volk, hulle sing heeldag spotliedjies oor my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek word uitgelag deur al my mense; hulle spotlied klink heeldag op. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al my mense lag vir my, hulle sing oor my en spot vir my, die hele dag lank. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My volk lag vir my en maak aanmekaar spotliedjies oor my. |