Lamentations 3:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is die man wat ellende gesien het deur die roede van sy toorn.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is die man wat ellende ervaar het toe die Here kwaad was.
Afrikaans 1933/1953 Alef. Ek is die man wat ellende gesien het deur die roede van sy grimmigheid.
Afrikaans 1983 Ek is die man wat ellende belewe het. Die Here het my met sy toorn geslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is die man wat ellende beleef het deur die slae van die Here se gramskap.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is met mý wat dit sleg gegaan het, want die Here was kwaad en Hy het my gestraf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is die man wat ervaar het hoe seer dit is as die Here jou slaan omdat Hy vir jou kwaad is.