Judges 9:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die bome het op 'n tyd uitgegaan om 'n koning oor hulle te salf; en hulle sê vir die olyfboom: Heers oor ons.
Afrikaans (NLV) 2011 “Eendag het die bome besluit om vir hulle ’n koning te salf. Hulle het vir die olyfboom gesê: ‘Regeer oor ons!’
Afrikaans 1933/1953 Eendag het die bome gegaan om 'n koning oor hulle te salf en aan die olyfboom gesê: Wees koning oor ons!
Afrikaans 1983 “Die bome het op 'n dag gegaan om vir hulle 'n koning te salf. Hulle het vir die olyfboom gesê: ‘Wees koning oor ons!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Die bome het eenmaal gegaan om 'n koning oor hulle te salf. “Hulle sê toe vir die olyfboom, ‘Wees koning oor ons!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Eendag wou die bome vir hulle 'n koning gaan salf. Hulle het vir die olyfboom gesê: ‘Jy moet ons koning wees.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op ’n keer het die bome bymekaargekom om vir hulle ’n koning te kies. Hulle het vir die olyfboom gesê: ‘Wees jy ons koning!’