Judges 9:57 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die onheil van die manne van Sigem het God op hulle hoofde vergeld, en die vloek van Jotam, die seun van Jerubbaäl, het oor hulle gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God het die kwaad van die mense van Sigem op hulle eie koppe laat afkom. Die vloek van Jerubbaäl se seun Jotam het hulle getref. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al die kwaad van die manne van Sigem het God op hulle eie hoof laat neerkom; en die vloek van Jotam, die seun van Jerubbaäl, het oor hulle gekom. |
| Afrikaans 1983 | God het ook al die verkeerde dade van die mense van Sigem op hulle koppe laat afkom: die vloek wat Jotam seun van Jerubbaäl oor hulle uitgespreek het, het hulle getref. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die kwaad van die manne van Sigem het God ook op hulle koppe laat terugkom. Die vloek van Jotam, die seun van Jerubbaäl, het oor hulle gekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het ook die belangrike mense van Sigem gestraf oor wat hulle gedoen het. So het gebeur wat Jotam oor hulle gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het ook die inwoners van Sigem vir hulle sondes gestraf. Alles het gebeur presies net soos Jotam gesê het. |