Judges 9:55 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die manne van Israel sien dat Abimeleg dood was, het hulle elkeen na sy plek toe gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die Israeliete sien dat Abimelek dood is, het elkeen teruggegaan na sy huis toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die manne van Israel sien dat Abim,leg dood was, het hulle elkeen na sy woonplek gegaan. |
| Afrikaans 1983 | Toe die Israeliete sien Abimelek is dood, is hulle almal huis toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die manne van Israel sien dat Abimeleg dood is, het hulle weggegaan, elkeen na sy woonplek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en toe die Israeliete sien Abimelek is dood, het elkeen teruggegaan na sy huis. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die Israeliete sien Abimelek is dood, het hulle omgedraai en huis toe gegaan. |