Judges 9:53 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En 'n sekere vrou het 'n stuk van 'n meulsteen op Abimeleg se kop gegooi en alles om sy skedel te breek.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Vrou het van bo af ’n maalklip afgegooi. Dit het hom op die kop getref en sy skedel vergruis.
Afrikaans 1933/1953 gooi 'n vrou die boonste meulsteen op die hoof van Abim,leg en verbrysel sy skedel.
Afrikaans 1983 het 'n vrou 'n maalklip op sy kop gegooi en sy kopbeen verbrysel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) gooi een van die vroue 'n boonste maalklip op Abimeleg se kop en verbrysel sy skedel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) het 'n vrou 'n maalklip afgegooi op Abimelek se kop, en die klip het sy kopbeen laat bars.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) het ’n vrou wat op die dak gestaan het ’n meulsteen van die dak af gegooi. Dit het op sy kop te lande gekom en sy skedel gekraak.