Judges 9:52 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Abiméleg het by die toring gekom en daarteen geveg en hard gegaan na die ingang van die toring om dit met vuur te verbrand.
Afrikaans (NLV) 2011 Abimelek wou die toring bestorm. Hy het nadergegaan na die ingang van die toring om dit aan die brand te steek.
Afrikaans 1933/1953 En Abim,leg het gekom tot by die toring en daarteen geveg; maar toe hy nader kom tot by die ingang van die toring om dit met vuur te verbrand,
Afrikaans 1983 Abimelek het by die toring gekom en wou dit bestorm, maar toe hy by die deur van die toring kom om dit aan die brand te steek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abimeleg het tot by die toring gekom en dit aangeval. Maar toe hy nader gaan na die deur van die toring om dit af te brand,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abimelek het by die toring gekom en hy wou oorlog maak teen die mense in die toring. Toe hy nader kom na die deur om dit aan die brand te steek,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abimelek is toe na die toring toe om dit in te neem. Toe hy by die deur van die toring kom en dit aan die brand probeer steek,