Judges 9:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Abimeleg na Tebes gegaan en Tebes laer opgeslaan en dit ingeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abimelek is daarna Tebes toe. Hy het dit beleër en die stad ingeneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het Abim,leg na Tebes getrek en Tebes beleër en dit ingeneem. |
| Afrikaans 1983 | Daarna is Abimelek na Tebes toe. Hy het dit beleër en ingeneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het Abimeleg na Tebes gegaan. Hy het Tebes beleër en dit ingeneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abimelek het na die stad Tebes gegaan. Hy het die stad van al die kante aangeval en hy het dit oorwin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna is Abimelek na Tebes toe. Hy het die stad omsingel en dit ingeneem. |