Judges 9:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar is aan Abimeleg meegedeel dat al die manne van die toring van Sigem bymekaar was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand het vir Abimelek kom vertel dat al die inwoners van Migdol-Sigem daar in die tempel skuil. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe dit aan Abim,leg meegedeel is dat al die burgers van die toring van Sigem bymekaargekom het, |
| Afrikaans 1983 | Aan Abimelek is vertel dat al die burgers van Migdol-Sigem daar bymekaargekom het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abimeleg is ingelig dat al die burgers van Migdal-Sigem daar bymekaar was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abimelek het gehoor al die mense van die Sigem-toring is daar bymekaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand het vir Abimelek vertel dat die mense van Migdol-Sigem daar wegkruip. |