Judges 9:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die volgende dag het die volk uitgegaan na die veld; en hulle het dit vir Abimeleg vertel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die mense van Sigem het toe die volgende oggend uitgetrek om te gaan veg. Abimelek het daarvan gehoor.
Afrikaans 1933/1953 En toe die mense die volgende dag uittrek in die veld, is dit aan Abim,leg meegedeel.
Afrikaans 1983 Die volgende môre het die burgers van die omgewing dit vir Abimelek gaan vertel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volgende dag, toe die mense uitgaan na die landerye, is Abimeleg daaroor ingelig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volgende oggend het die mense van Sigem uit die stad na die veld gegaan. Abimelek het dit gehoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende dag het Abimelek te hore gekom dat die mense van Sigem beplan het om teen hom te gaan oorlog maak.