Judges 9:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Abiméleg het in Aruma gewoon, en Sebul het Gaäl en sy broers verdryf, sodat hulle nie in Sigem sou woon nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Abimelek is terug na Aruma. Sebul het vir Gaäl en sy mense uit Sigem verdryf. Hulle kon nie langer daar woon nie.
Afrikaans 1933/1953 En Abim,leg het in Aruma gebly, maar Sebul het Gaäl en sy broers verjaag, dat hulle nie in Sigem kon bly woon nie.
Afrikaans 1983 Abimelek het in Aruma gewoon, en Sebul het vir Gaäl en sy mense verdryf en hulle kon nie in Sigem bly woon nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abimeleg het na Aruma teruggekeer en Sebul het Gaäl en sy broers uitgedryf, sodat hulle nie meer in Sigem kon bly nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abimelek het in die stad Aruma gebly, en Sebul het vir Gaäl en sy broers weggejaag uit Sigem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abimelek het in Aruma gebly en Sebul het vir Gaäl en sy familie uit Sigem weggejaag en hulle nie langer toegelaat om daar te bly nie.