Judges 9:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Gaäl het voor die manne van Sigem uitgetrek en teen Abiméleg geveg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gaäl, met die mense uit Sigem agter hom, het uitgetrek om teen Abimelek te gaan veg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe trek Gaäl uit voor die burgers van Sigem en veg teen Abim,leg. |
| Afrikaans 1983 | Gaäl is toe voor die burgers van Sigem uit en hy het teen Abimelek gaan veg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gaäl het toe op die voorpunt van die burgers van Sigem uitgetrek en teen Abimeleg geveg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gaäl en die manne van Sigem het toe gaan oorlog maak teen Abimelek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gaäl het toe die mense van Sigem gevat om teen Abimelek te gaan veg. |