Judges 9:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarop het Abiméleg en al die manskappe wat by hom was, in die nag opgestaan, en hulle het in vier groepe teen Sigem gewag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abimelek het gedurende die nag op vier plekke rondom Sigem gaan wegkruip. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het Abim,leg en al die manskappe wat by hom was, in die nag klaargemaak en hinderlae in vier dele by Sigem opgestel. |
| Afrikaans 1983 | Abimelek en al sy manne het toe in die nag klaargemaak en op vier punte 'n hinderlaag teen Sigem opgestel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abimeleg en al die manskappe wat saam met hom was, het toe in die nag gereedgemaak en met vier eenhede teen Sigem 'n hinderlaag opgestel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abimelek en al sy manne het toe in die nag gekom en hulle het buite Sigem gelê en wag. Hulle was in vier groepe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abimelek en sy soldate het toe in die nag in vier groepe verdeel en ’n hinderlaag teen Sigem opgestel. |