Judges 9:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Staan dan nou in die nag op, jy en die volk wat by jou is, en lê en loer in die veld.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy en die mense saam met jou moet vannag kom en in die veld gaan wegkruip.
Afrikaans 1933/1953 Maak dan nou in die nag klaar, u met die manskappe wat by u is, en stel 'n hinderlaag op in die veld.
Afrikaans 1983 Jy en jou manne moet vannag kom en in die veld 'n hinderlaag opstel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, maak u in die nag gereed, u en die manskappe wat by u is, en stel 'n hinderlaag in die landerye op.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet nou iets doen, jy en jou manne moet vannag kom en julle moet in die veld lê en wag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bring jou soldate en kom kruip vannag in die veld buite Sigem weg.