Judges 9:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Sebul, die owerste van die stad, die woorde van Gaäl, die seun van Ebed, hoor, het sy toorn ontvlam. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sebul, die stad se aanvoerder, het gehoor wat Gaäl, die seun van Ebed, kwytgeraak het. Hy was woedend. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Sebul, die owerste van die stad, die woorde van Gaäl, die seun van Ebed, hoor, het hy kwaad geword |
| Afrikaans 1983 | Toe Sebul die stadsgoewerneur verneem wat Gaäl seun van Ebed gesê het, het hy baie kwaad geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Sebul, die stadsbestuurder, hoor wat Gaäl, seun van Ebed, gesê het, was hy woedend. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Sebul, die goewerneur van Sigem, hoor wat Gaäl sê, was hy baie kwaad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Sebul, die burgemeester, hoor wat Gaäl te sê gehad het, was hy woedend. |