Judges 9:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as God sou wou hê dat hierdie volk onder my hand was! dan sou ek Abimeleg verwyder. Toe sê hy vir Abiméleg: Vermeerder jou leër en trek uit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As ek hier in beheer was, sou ek Abimelek weggejaag het.” Gaäl het vir Abimelek uitgedaag: “Kry jou leër bymekaar en kom veg teen my!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ag, was hierdie volk maar in my hand, dan sou ek Abim,leg wegjaag! En met die oog op Abim,leg het hy gesê: Vermeerder maar jou leër en trek uit! |
| Afrikaans 1983 | As ek in bevel was van hierdie mense, sou ek vir Abimelek verjaag het.” Gaäl het vir Abimelek gedaag: “Bring maar jou groot leër!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek hierdie volk onder my hand gehad het, sou ek Abimeleg verwyder. Ek sou vir Abimeleg sê, ‘Maak maar jou leër groter en trek uit!’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer ek oor hierdie mense regeer, dan sal ek vir Abimelek wegjaag. Ek sê vir Abimelek: Jy kan baie manne saambring, jy kan kom, ek is nie bang nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ek in beheer was, sou ek van Abimelek ontslae geraak het. Ek sou hom uitgedaag en vir hom gesê het: Bring jou sterk leër en kom veg teen my!” |