Judges 9:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Gaäl, die seun van Ebed, het saam met sy broers gekom en na Sigem getrek, en die manne van Sigem het op hom vertrou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gaäl, die seun van Ebed, het saam met sy familie na Sigem toe getrek. Hulle het die vertroue van die mense van Sigem gewen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe kom Gaäl, die seun van Ebed, met sy broers en hulle trek oor na Sigem toe; en die burgers van Sigem het op hom vertrou. |
| Afrikaans 1983 | Gaäl seun van Ebed en sy broers het daar verbygekom en in Sigem aangekom. Die burgers van Sigem het hom vertrou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gaäl, seun van Ebed, en sy broers het daar opgedaag op pad deur Sigem. Die burgers van Sigem het hulle vertroue in hom gestel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Gaäl seun van Ebed in Sigem aangekom, hy en sy broers. Die manne van Sigem het gedink hy sal hulle kan help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In daardie tyd het Ebed se seun Gaäl en sy broers Sigem toe getrek. Na ’n ruk het hulle die mense van Sigem se vertroue gewen. |