Judges 9:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die manne van Sigem het op die top van die berge vir hom leuenaars in die wiele gery en almal beroof wat langs hulle op die pad gekom het, en dit is aan Abiméleg meegedeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense van Sigem het hinderlae vir Abimelek op die bergtoppe opgestel. Hulle het almal beroof wat daar verbygekom het. Abimelek het hiervan gehoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het die burgers van Sigem dan teen hom hinderlae opgestel bo-op die berge en almal beroof wat op die pad by hulle verbykom. En dit is aan Abim,leg meegedeel. |
| Afrikaans 1983 | Die burgers van Sigem het teen Abimelek hinderlae opgestel op die bergtoppe, en hulle het almal wat verbykom, beroof. Dit is aan Abimelek vertel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die burgers van Sigem het bo in die berge struikrowers teen hom opgestel, en hulle het almal wat by hulle verbygekom het, op die pad beroof. Abimeleg is daaroor ingelig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die manne van Sigem het in die berge gaan lê en wag vir mense wat op die pad verbykom, en dan het hulle die mense se goed gevat. Mense het dit vir Abimelek vertel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense van Sigem het toe ’n hinderlaag teen Abimelek op die bergtoppe opgestel. Hulle het almal beroof wat daar verbygekom het. Maar iemand het vir Abimelek daarvan vertel. |