Judges 9:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe stuur God 'n bose gees tussen Abimeleg en die manne van Sigem; en die manne van Sigem het troueloos teen Abimeleg gehandel.
Afrikaans (NLV) 2011 God het struweling tussen Abimelek en die mense van Sigem laat kom. Hulle het teen Abimelek in verset gekom.
Afrikaans 1933/1953 het God 'n bose gees gestuur tussen Abim,leg en die burgers van Sigem, en die burgers van Sigem het troueloos gehandel teen Abim,leg,
Afrikaans 1983 Toe het God vyandskap laat kom tussen Abimelek en die burgers van Sigem, en hulle het teen hom in opstand gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar toe beskik God 'n gees van onmin tussen Abimeleg en die burgers van Sigem. Die burgers van Sigem het ontrou geword aan Abimeleg,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) het die Here 'n bose gees gestuur om Abimelek en die manne van Sigem vyande van mekaar te maak. Die manne van Sigem het ontrou geword aan Abimelek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het God spanning tussen Abimelek en die mense van Sigem laat ontstaan. Hulle het teen sy leierskap in opstand gekom.