Judges 9:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Abimeleg drie jaar oor Israel geregeer het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abimelek het drie jaar lank oor Israel regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Abim,leg drie jaar oor Israel geheers het, |
| Afrikaans 1983 | Abimelek het drie jaar lank oor Israel geregeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abimeleg het drie jaar lank oor Israel geheers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die derde jaar nadat Abimelek oor die Israeliete begin regeer het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abimelek het drie jaar oor Israel regeer. |