Judges 9:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Want my vader het vir jou geveg en sy lewe ver aangedurf en jou gered uit die hand van Mídian.
Afrikaans (NLV) 2011 My pa het ter wille van julle gaan oorlog maak. Hy het sy lewe vir julle gewaag. Hy het julle van die Midianiete bevry.
Afrikaans 1933/1953 julle vir wie my vader geveg en sy lewe gewaag het, en wat hy uit die hand van die Midianiete gered het,
Afrikaans 1983 My pa het in julle belang gaan oorlog maak, hy het sy lewe openlik in gevaar gestel, hy het julle uit die mag van die Midianiete bevry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) julle vir wie my pa geveg en sy lewe op die spel geplaas het toe hy julle uit die hand van die Midianiete gered het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My pa het oorlog gemaak sodat julle kan lewe. Hy was nie bang om te sterf nie. Hy het julle gered van die Midianiete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My pa het ter wille van julle teen die Midianiete gaan veg en sy lewe in gevaar gestel sodat julle vry kon wees.