Judges 9:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wingerdstok sê vir hulle: Moet ek my wyn, wat God en die mens vrolik maak, laat staan en gaan om bo die bome te bevorder? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ook die wingerdstok het geweier en vir hulle gesê: ‘Moet ek ophou om my wyn te gee wat God en mense se harte bly maak net om oor die bome te regeer?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die wingerdstok het vir hulle gesê: Sou ek my mos opgee wat God en die mense vrolik maak, en oor die bome gaan swewe? |
| Afrikaans 1983 | Maar die wingerdstok sê vir hulle: ‘Moet ek my wyn prysgee, my wyn wat gode en mense bly maak? Moet ek tussen die bome gaan ronddwaal?’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Maar die wingerdstok sê vir hulle, ‘Moet ek my •nuwe wyn prysgee wat gode en mense verheug, en dan oor die bome heen en weer gaan swaai?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die wingerdstok het vir hulle gesê: ‘My wyn maak gode en mense bly. Moet ek ophou druiwe dra om oor die bome te regeer? Nee, ek wil nie.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die wingerdstok sê vir hulle: ‘Moet ek my wyn prysgee, wat gode en mense gelukkig maak, net om tussen die bome rond te dwaal en oor hulle te regeer?’ |