Judges 9:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die bome vir die wingerdstok: Kom jy en heers oor ons.
Afrikaans (NLV) 2011 “Toe sê die bome vir die wingerdstok: ‘Kom word jy koning oor ons!’
Afrikaans 1933/1953 Toe sê die bome vir die wingerdstok: Kom jy, wees koning oor ons.
Afrikaans 1983 “Toe sê die bome vir die wingerdstok: ‘Kom, wees jý koning oor ons!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die bome sê toe vir die wingerdstok, ‘Kom jy, wees koning oor ons!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê die bome vir die wingerdstok: ‘Dan moet jy ons koning kom wees.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê hulle vir die wingerdstok: ‘Wees jy ons koning!’