Judges 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die bome vir die vyeboom: Kom jy en heers oor ons. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Toe sê die bome vir die vyeboom: ‘Kom word jy koning oor ons!’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die bome vir die vyeboom: Kom jy, wees koning oor ons. |
| Afrikaans 1983 | “Toe sê die bome vir die vyeboom: ‘Kom, wees jý koning oor ons!’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Die bome sê toe vir die vyeboom, ‘Kom jy, wees koning oor ons!’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê die bome vir die vyeboom: ‘Dan moet jy ons koning kom wees.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê hulle vir die vyeboom: ‘Wees jy dan ons koning!’ |