Judges 9:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Abiméleg, die seun van Jerubbaäl, het na Sigem gegaan na sy moeder se broers en met hulle gespreek en met die hele geslag van die huis van sy moeder se vader en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Jerubbaäl se seun Abimelek het een keer sy ma se familie in Sigem gaan besoek. Hy sê toe vir sy ma se mense:
Afrikaans 1933/1953 En Abim,leg, die seun van Jerubbaäl, het heengegaan na Sigem, na die broers van sy moeder, en hy het met hulle en met die hele geslag van sy moeder se familie gespreek en gesê:
Afrikaans 1983 Abimelek seun van Jerubbaäl het na Sigem toe gegaan, na sy ma se mense toe, en vir hulle en vir die hele familie gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abimeleg, seun van Jerubbaäl, het na Sigem gegaan, na sy moeder se broers toe, en met hulle en die hele familiegroep aan sy moeder se kant, gepraat. Hy het gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gideon se seun Abimelek het na die stad Sigem gegaan, na sy ma se broers toe. Hy het met hulle en met die hele familie van sy ma gepraat en gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op ’n dag het Gideon se seun Abimelek by sy ma se familie in Sigem gaan kuier. Hy het vir hulle en vir almal wat daar by hulle was, gesê: