Judges 8:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het ook met die manne van Pnuel gespreek en gesê: As ek in vrede terugkom, sal ek hierdie toring afbreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sê toe vir die mense van Pniël: “Wanneer ek as oorwinnaar terugkom, gaan ek hierdie toring van julle platstoot.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop spreek hy ook met die mense van Pnuel en sê: As ek met vrede terugkom, sal ek hierdie toring omgooi. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê hy vir die mense van Pniël: “Wanneer ek as oorwinnaar terugkom, sal ek die toring in julle stad platslaan.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het toe ook vir die manne van Pniël gesê: “Wanneer ek veilig terugkom, sal ek hierdie toring afbreek.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir die mense van Pniël gesê: “Ek sal terugkom en nog lewe, en dan sal ek hierdie toring afbreek.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sê toe vir die mense van Pniël: “Na my oorwinning kom ek terug en dan kom breek ek die wagtoring van julle stad tot op die grond af.” |