Judges 8:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Gídeon het by die Jordaan gekom en deurgetrek, hy en die drie honderd man wat by hom was, moeg, maar hulle het hulle agtervolg.
Afrikaans (NLV) 2011 Gideon het die Jordaan oorgesteek met sy 300 manskappe. Alhoewel hulle uitgeput was, het hulle volgehou met die agtervolging.
Afrikaans 1933/1953 En G¡deon het gekom by die Jordaan, en hy en die drie honderd man wat by hom was, het oorgetrek, moeg en besig om te agtervolg.
Afrikaans 1983 Daarna het Gideon by die Jordaan gekom en dit oorgesteek met die drie honderd man by hom. Hulle was moeg, maar hulle het aangehou om die vyand te agtervolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gideon het by die Jordaan aangekom, en hy en die driehonderd man wat by hom was, het oorgetrek. Hulle was uitgeput, maar het steeds voortgegaan met die agtervolging.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gideon het by die Jordaan-rivier aangekom, en hy en die 300 manne het deur die rivier gegaan. Hulle was baie moeg, maar hulle wou die Midianiete nog volg en jaag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Teen hierdie tyd het Gideon met sy 300 soldate by die Jordaanrivier aangekom. Hoewel hulle baie moeg was, het hulle steeds die vyandelike soldate agtervolg.